As jou kind sukkel met ruimtelike oriëntasie, kan dit sy prestasie in Wiskunde nadelig beïnvloed. Hoe weet jy of jou kind hiermee sukkel? Hier is ‘n paar aanduidings: Sukkel om lengte, tyd, grootte en diepte te skat . Sukkel om voorwerpe in volgorde te pak, bv. groot na klein of kort na lank. Skryf met [...]