‘n Ouditiewe leerder toon die volgende kenmerke:
- Jy verkies om na boeke op band/CD te luister.
- As jy ‘n boek moet lees, hou jy daarvan om dit hardop te doen.
- Hoe meer jy praat oor ‘n probleem, hoe makliker is dit om ‘n oplossing te vind.
- Jy hoef net teenwoordig in die klas te wees om te presteer.
- Jy onthou wat mense gesê het voordat jy kan onthou wie dit gesê het.
- Jy hou daarvan om een taak klaar te maak voor jy met ‘n volgende begin.
- Jy gee nie om as daar lawaai rondom jou is nie – jy kan nogsteeds dink en konsentreer.
- As jy onseker is hoe om ‘n woord te spel, klank jy dit harop.
- As jy winkel toe gaan, het jy jou lysie in jou kop.




No comments