- 3/4 koppie meel
- 1/2 koppie sout
- 1 1/2 teelepel aluinpoeier (kry by apteek)
- 1 1/2 teelepel kookolie
- 1/2 koppie kookwater
Meng alles baie goed saam. Voeg bietjie voedselkleursel by indien jy die klei wil kleur. Maak wat jy wil vorm en laat vir 24 uur droog.
Hierdie klei kan in ‘n plastieksakkie gestoor word om later te gebruik.




No comments