Tuishulp Ouerskapwenke

Leerhulp in jou taal!

Lees in die Hoërskool

Wanneer kinders hoërskool toe gaan, aanvaar ons hulle kan lees.  Dit is egter belangrik dat jy moeite doen om jou kind te hoor lees sodat jy kan seker maak haar leesvaardighede is op standaard.

  • Wanneer jou kind vir jou lees, en hy haak vas by ‘n woord, lees jy gewoon die woord vir hom en hy gaan aan om verder te lees.
  • Jy sal dalk later agterkom dat dit nie nodig is om die hele woord te lees nie, maar net die eerste klank vir hom hom te sê.
  • Laat jou kind toe om boeke te lees wat vir haar interessant is.
  • Betrek die visuele, ouditiewe en kinestetiese (beweging) by jou kind se leerwerk.
posted by Tuishulp Admin in Hoërskool,Lees and have No Comments

No comments

The comments are closed.