Spiertonus verwys na die hoeveelheid spanning wat in elke spier is. ’n Kind met lae spiertonus moet meer inspan om ‘n spier tot aksie te bring.
Kenmerke van lae spiertonus:
- ‘n Kind lê graag op sy arms.
- Jou kind druk baie hard met sy potlood.
- Jou kind wieg terwyl hy sit.
- Jou kind kan sy gewrig ver ombuig.
- Jou kind is baie lomp.
- Werk baie stadig, kom hiperaktief voor en sukkel om te konsentreer.
As jy vermoed jou kind het ‘n lae spiertonus, laat hom evalueer by ‘n arbeidsterapeut.




No comments