|
| FK109 Speletjie Volgorde-kaartjies |
| 5 Stelle moet prentjies wat 'n storie vertel. Die kind moet die prentjies in volgorde plaas. 'n Stel plakkate wat die korrekte volgorde wys, is ingesluit. Daar is ook instruksies vir die ouer. Geskik vir Graad R en 1 (aanvangslees). Kan ook vir remediëring van leesprobleme in Graad 2 en 3 gebruik word. |
|
|
|
|
|
| TGCD R Tuishulp CD vir Graad R 2012 |
Ontvang al Tuishulp se wonderlike materiaal wat geskik is vir Graad R op CD (posgeld ingesluit). Die volgende is op die CD:
A003 Bloed |
| FK002 Platforms |
| FK003 Alfabetkaarte |
| FK007 Flitskaarte Getalle |
| FK006 Vingergetal |
| FK008 Dominoes |
| FK009 Speelkaarte |
| FK025 Beroepe |
| FK027 Sport |
| FK060 Liggaamsdele |
| FW001 Woorde |
| P001 Brandweer |
| P002 Dokter |
| P003 Polisie |
| PR001 Kleur |
| PR002 Troeteldiere |
| PR003 Wilde diere |
| PR004 Tyd |
| PR005 Sport |
| PR006 Vorms |
| PR008 Beroepe |
| PR009 Sintuie |
| P082 Padveiligheid |
| WR001 - WR005 Inkleurboekies |
| WB006 Aktiwiteitsboekie |
| WB008 Getalle |
| WB013 Alfabet |
| WB058 Tel |
| WB064 Skrif |
| WB081 Skrif |
| WB079 Skrif |
| WB091 Emosies |
| WB142 Kleinletters |
| WB143 Wisk. |
| WB145 Getalle |
| WB237 Kleure en Vorms |
| WB241 Vorms |
| P084 Emosies |
| WB265 Weer |
| WB274 Luister |
| WB276 Omruilings |
| WB280 Kalendar |
|
|
|
|
|
|
| TGCD1 Tuishulp CD vir Graad 1 2012 |
Ontvang al Tuishulp se materiaal geskik vir Graad 1 op CD (posgeld ingesluit). Die volgende is op die CD:
| A001 b en d |
| FK004 Dubbelklanke |
| FK024 Verdubbel en Halveer |
| FK043 Verdubbel met optelling |
| FK059 Teenoorgesteldes |
| FK062 Getalkomb |
| FK065 Dobbels |
| FK070 Klanke |
| FK082 Springel |
| FK083 Getallelyn |
| FR002 Gr. 1 Klanke |
| FW003 100 |
| P080 Alfabet |
| WB061 Skryf woorde |
| WB060 Omkerings |
| WB062 Sigwoorde |
| WB129 Hoofreken |
| WB134 Tel |
| WB135 - WB138 Robotsomme |
| WB142 Kleinletters |
| WB192 Kies woord |
| WB197 1+ |
| WB218 Soek klanke |
| WB221 - WB226 Getalkom |
| WB252 Vlindersomme |
| FK097 Rymwoorde |
| WB274 Luister |
| WB276 Omruilings |
| WB278 Somme |
| WB280 Kalender |
| FK099 Snap |
|
|
|
|
|
| TGCD2 Tuishulp CD vir Graad 2 2013 |
Ontvang al Tuishulp se materiaal geskik vir Graad 2 op CD (posgeld ingesluit). Die volgende materiaal is op die CD:
| FR001 Optel en Aftrek |
| FK028 Breuke |
| FK053 Trippelklanke |
| FK059 Teenoorgesteldes |
| FK077 Meervoude |
| FK078 Geld |
| FK079 Horlosie |
| FK082 Springtel |
| FW011 200blok |
| P077 Geld |
| P076 Geld |
| WB010 Lees die tyd |
| WB027 Tafels |
| WB028 Tafels |
| WB029 Tafels |
| WB037 Tafels |
| WB060 Omkerings |
| WB059 Tel |
| WB063 Kursief |
| WB082 Breuke |
| WB092 Spel |
| WB130 Hoofreken |
| WB134 Tel |
| WB136 - WB139 |
| WB141 |
| WB149 Geld |
| WB150 Geld |
| WB172 Tyd |
| WB175 Alfabet |
| WB169 Tyd |
| WB213 Somme Gr. 2 |
| WB227-WB236 |
| WB238 Optel |
| WB242 Woordsomme |
| WR010 Klaskamer |
| WR012 Aksies |
| WB251 Getalle |
| WB257 Versmelname |
| WB258 Verdubbel |
| WB266 Wisk. |
| WB273 Rymwoorde |
| FK097 Rym |
| WB274 Luister |
| WB279 Geldsomme |
| P085 Klanke |
|
|
|
|
|
| TGCD3 Tuishulp CD vir Graad 3 2013 |
Ontvang al Tuishulp se materiaal geskik vir Graad 3 op CD (posgeld ingesluit). Die volgende materiaal is op die CD:
| FK028 Breuke |
| FK060 Liggaamsdele |
| FK069 Bewerkings |
| FK068 Alfabet |
| FK075 Alfabet |
| FK077 Meervoude |
| FK076 Intensiewe vorme |
| FK078 Geld |
| FK080 Horlosie |
| FW007 English |
| FW008 Plekwaarde |
| FW009 Eenhede |
| FW010 Romeinse |
| P050 Afronding |
| P054 Tyd |
| P079 Alfabet |
| WB015 Oogspan |
| WB050 Vierkante |
| WB059 Tel verder |
| WB131 Hoofreken |
| WB140 Tyd |
| WB148 Hoofreken |
| WB149 Geld |
| WB150 Geld |
| WB151 Geld |
| WB147 Body Parts |
| WB170 Tyd |
| WB171 Tyd |
| WB173 Tyd |
| WB174 Tyd |
| WB176 Alfabet |
| WB196 Voorsetsles |
| WB198 Aftrek |
| WB200 Optelling |
| WB199 Maal |
| WB210 Eenhede |
| WB211 Lengte |
| WB243 Woordsomme |
| WR009 Classroom |
| WR010 Klaskamer |
| WR012 Aksies |
| WR011 Activities |
| FW013 1000-blok |
| WB263 Intesiewe |
| WB264 Meervoude |
| WB270 Manlik |
| WB274 Luister |
| PR010 Leestekens |
| FK098 Tafels |
| P085 Klanke |
| FK063 Voorsetsels |
|
|
|
|
|
|
| TGCD4 Tuishulp CD vir Graad 4 2012 |
Ontvang al Tuishulp se materiaal geskik vir Graad 4 op CD (posgeld ingesluit). Die volgende materiaal is op die CD:
| FK064 Prepositions |
| FK069 Bewerking |
| FK077 Meervoude |
| FK076 Intensiewe Vorme |
| FR004 Boeke van die Bybel |
| FW008 Stapelkaarte |
| FW009 Omskakelings |
| P050 Afronding |
| P051 Breuke |
| P052 Vorms |
| P053 Tabelle |
| P054 Tyd |
| P057 Vorms |
| WB016 Hoeke |
| WB019 KGV |
| WB018 Langdeling |
| WB017 Vierhoeke |
| WB015 Oogspan |
| WB052 - WB056 Breuke |
| WB065 Tafelswerkboek |
| WB065-WB070 Deelsomme |
| WB132 Maaltafels |
| WB133 Optelsomme |
| WB144 Die Saaier |
| WB148 Hoofreken |
| WB150 Geld |
| WB151 Geld |
| WB147 Body Parts |
| WB152 Optelling |
| WB153 Optelling |
| WB155 Aftrekkign |
| WB158 Vermenigvuldig |
| WB154 Aftrekking |
| WB160 Meting |
| WB164 Langdeling |
| WB168 Bybel |
| WB176 Alfabet |
| WB177 Meting |
| WB180 Meting |
| WB178 Bewerkings |
| WB189 Vorms |
| WB206 Versamelname |
| WB208 Teenoorgesteldes |
| WB205 Intensiewe vorme |
| WB209 Verkleinwoorde |
| WB210 Eenhede |
| WB211 Lengte |
| WB215 Wiskunde |
| WB214 Afrikaans |
| WB220 Bedrae |
| WB216 Getalle |
| WR003 Blokkiesraaisels |
| WR009 Classroom |
| WR011 Actions |
| FW012 Spelling |
| WB254 Idiome |
| WB256 Woordsomme |
| WB261 Veelvoude |
| WB262 Toetse |
| WB270 Manlik |
| WB271 Sonnestelsel |
| WB274 Luister |
| PR010 Leestekens |
| FK098 Tafels |
| P085 Klanke |
|
|
|
|
|
|
| TGCD5 Tuishulp |
Ontvang al Tuishulp se materiaal vir Graad 5 op CD (posgeld ingesluit). Die volgende materiaal is ingesluit:
| FK044 Moeilike Woorde |
| FK076 Intensiewe |
| FR004 Boeke |
| P050 Afronding |
| P051 Breuke |
| P053 Tabelle |
| P055 Vlakke |
| P056 Vorms |
| P081 Priemgetalle |
| WB016 Hoeke |
| WB019 KGV |
| WB018 Langdeling |
| WB017 Vierhoeke |
| WB047 Hoofreken |
| WB050 Vierkante |
| WB051 - WB056 Breuke |
| WB065 Tafels |
| WB065 - WB070 Deelsomme |
| WB089 Skryfpaier |
| WB156 Optelling |
| WB159 Brueke |
| WB160 Meting |
| WB157 Aftrekking |
| WB165 Langdeling |
| WB168 Bybel |
| WB178 Bewerkings |
| WB183 Termometer |
| WB189 Vorms |
| WB193 Die San |
| WB206 Versamelname |
| WB208 Teenoorgesteldes |
| WB205 Intensiewe vorme |
| WB209 Verkleining |
| WB212 Letters |
| WB217 Priemgetalle |
| WB220 Bedrae |
| FW012 Spelling |
| WB254 Idiome |
| WB255 Indirekte rede |
| WB260 Spelwoorde |
| WB261 Veelvoude |
| WB262 Toetse |
| WB274 Luister |
| WB275 Padda |
| PR010 Leestekens |
| WR004 Blokkieraaisels |
|
|
|
|
|
| TGCD6 Tuishulp CD vir Graad 6 2012 |
Ontvang al Tuishulp se materiaal geskik vir Graad 6 op CD (posgeld ingesluit). Die volgende is ingesluit op die CD:
| FK044 Moeilike woorde |
| FK076 Intensiewe Vorme |
| P050 Afronding |
| P051 Breuke |
| P052 Vorms |
| P055 Vlakke |
| P056 Vorms |
| P081 Priem |
| WB016 Hoeke |
| WB019 KGV |
| WB018 Langdeling |
| WB017 Vierhoeke |
| WB015 Oogspan |
| WB047 Sigblad |
| WB050 Vierkante |
| WB051 - WB056 Breuke |
| WB084 Afronding |
| WB086 Afronding |
| WB085 Afronding |
| WB148 Hoofreken |
| WB161 Bewerkings |
| WB167 Langdeling |
| WB178 Bewerkings |
| WB182 Gradeboog |
| WR005 Blokkiesraaisel |
| WB184 Reenmeter |
| WB185 Vloestof |
| WB194 Begrip |
| WB206 Versamelname |
| WB208 Teenoorgesteldes |
| WB205 Intensiewe Vorme |
| WB209 Verkleinwoorde |
| WB217 Priemgetalle |
| WB220 Bedrae |
| WB240 Tyd |
| WB255 Indirekte rede |
| WB260 Spel |
| WB262 Toetse |
|
|
|
|
|
| TGCD7 Tuishulp CD vir Graad 7 2012 |
Ontvang al Tuishulp se materiaal geskik vir Graad 7 op CD (posgeld ingesluit). Die volgende is ingesluit op die CD:
| SW040 Skoolprojekte |
| SW039 Ensiklopedie |
| SW022 Afrikaans |
| FK044 Moeilike woorde |
| FK073 Oppvervlakte |
| FK072 Omtrek |
| P050 Afronding |
| P051 Breuke |
| P052 Vorms |
| P055 Vlakke |
| P056 Vorms |
| P081 Priem |
| WB048 Sigbald |
| WR006 Blokkiesraaisel |
| WB161 Bewerkings |
| WB163 Eksponente |
| WB168 Bybel |
| WB186 Hoeke |
| WB190 Breuke |
| WB185 Vloeistof |
| WB195 Breuke |
| WB201 Lees |
| WB202 Werkwoorde |
| WB208 Teenoorgesteldes |
| WB207 Dieregeluide |
| WB205 Intensiewe Vorms |
| WB239 Priemfaktore |
| WG240 Tyd |
| WB244 Outobiografie |
| WB245 Fiksie |
| WB247 Diagramme |
| FW012 Spelling |
| WB255 Indirekte rede |
| WB260 Spelwoorde |
| WB262 Toetse |
| WB269 Ruimte |
| WB269 Ruimteliggame |
| WB272 Reptiele |
| WB051 - WB056 Breuke |
|
|
|
|
|
|
| P088 Almanak 2012 |
Gebruik hierdie lieflike Tuishulp-almanak vir 2012 om rekord te hou van alles wat in die huishouding gebeur. |
|
|
|
|
|
|
| P090 Plakkaat Begrippe |
| Hierdie plakkaat wys die verskil tussen "begin" en "einde" asook "dieselfde" en "verskillend". |
|
|
|
|
|
| P092 Plakkate Woordeboeke |
| Hierdie twee plakkate bespreek die funksie van woordeboeke en lys die kenmerke van 2 soorte woordeboeke. Geskik vir Graad 7 - 9. |
|
|
|
|
|
| P091 Plakkate Klanke |
| Daar is 3 plakkate in hierdie reeks. 1. Vokale - wys die verskil tussen kort en lang vokale. 2. Lys die konsonante. 3. Diftonge - lys al die tweeklanke en 'n voorbeeld van elk. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| FK127 Flitskaarte Speelgoed/Toys |
| 18 Flitskaarte wat 'n verskeidenheid speelgoed vertoon. Elke flitskaart het 'n prentjie op en die woord in Afrikaans en Engels. Geskik vir Graad 1 en 2. |
|
|
|
|
|
| FK128 Flitskaarte Badkamer/Bathroom |
| 14 Flitskaarte met woorde van voorwerpe wat in die badkamer voor kom. Geskik vir woordeskat-uitbreiding. Kan ook vir gesprekke oor persoonlike higiëne gebruik word. Elke flitskaart vertoon 'n prentjie tesame met die woord in Afrikaans en Engels. |
|
|
|
|
| PR014 Plakkate Kunsterme |
| 25 Plakkate wat verskillende terme in Kuns verduidelik. Elke plakkaat vertoon die term plus 'n verduideliking. |
|
|
|
|
|
|
| P093 Plakkaat Los of Vas |
| Hierdie plakkaat wys stapsgewys hoe om te bepaal of 'n woord los of vas geskryf moet word. Bv: Skryf mens huis toe of huistoe? Geskik vir hoërskoolleerders. |
|
|
|
|
|
| PR015 Plakkate Leestekens |
Hierdie 6 plakkate verduidelik die gebruik van hoofletters en leestekens. Die volgende is ingesluit:
- Hoofletters
- Punt
- Vraagteken
- Uitroepteken
- Komma
- Aanhalingstekens
Geskik vir Graad 4 - 6.
|
|
|
|
|
|
| PR016 Plakkate Woordsoorte |
Hierdie 4 plakkate verduidelik die gebruik van die volgende woordsoorte:
- Selfstandige naamwoord
- Eienaam
- Byvoeglike naamwoord
- Voegwoord
Geskik vir Graad 4 en 5. |
|
|
|
|
|
|
|
| PR017 Plakkate Vorms Gr 4 |
| Hierdie 4 plakkate vertoon die kenmerke van reghoeke, vierkante, sirkels en driehoeke. Geskik vir Graad 4. |
|
|
|
|
|
|
| PR019 Plakkate Seisoene |
| 4 Plakkate met seisoen-verwante prentjies op elkeen. Geskik vir voorskoolse en Graad R-leerders. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| PK005 Leer en Studie kursus (DVD-stel) |
Die kursusmateriaal bestaan uit ‘n DVD-stel en ‘n werkboek. Dis nie ‘n “live” opname nie, maar ‘n gerigte kursus spesifiek vir tuisgebruik. (Gewone prys: R620)
Die volgende word bespreek:
- Wat leerstyle is en hoe dit leer beïnvloed
- Identifiseer jou kind se leerstyl
- Perseptuele oriëntering en leervoorkeure met spesifieke riglyne oor hoe om studie aan te pas
- Leertegnieke vir elkeen van die leerstyle
- Geheuetegnieke
- Studiemetodes
- Spesifieke tegnieke vir leer en studie
- Hoe om effektief op te som dmv ‘n breinkaart
- Konsentrasie en hoe om jou kind te laat konsentreer
- Kenmerke van ‘n gemotiveerde kind
- Hoe om jou kind te motiveer
- Hoe om jou kind te help voorberei vir eksamens en toetse
- Die rol van ouers tydens die eksamen
Die kursus is primêr op ouers gerig, maar daar is gedeeltes wat jy graag saam met jou kind sal wil kyk. As jy ‘n hoërskoolkind het, is ek amper seker jy sal bykans die hele DVD saam met jou kind kan kyk.
|
|
|
|
|
|
| CD057 Tafels Kleurassosiasies |
Maak tafels-leer sommer maklik! Leer met kleurassosiasies en kry dit vinnig onder die knie. Op die CD is die volgende:
FK084 Tafels 2x tot 12x Kleurassosiasie Flitskaarte
FK085 Tafels 2x tot 12x Kleurassosiasie Vrae
FK086 Tafels 2x Kleurassosiasie Vrae
FK087 Tafels 3x Kleurassosiasie Vrae
FK088 Tafels 4x Kleurassosiasie Vrae
FK089 Tafels 5x Kleurassosiasie Vrae
FK090 Tafels 6x Kleurassosiasie Vrae
FK091 Tafels 7x Kleurassosiasie Vrae
FK092 Tafels 8x Kleurassosiasie Vrae
FK093 Tafels 9x Kleurassosiasie Vrae
FK094 Tafels 10x Kleurassosiasie Vrae
FK095 Tafels 11x Kleurassosiasie Vrae
FK096 Tafels 12x Kleurassosiasie Vrae
(bg ontvang jy in pdf formaat en Powerpoint show formaat)
|
|
|
|
|
|
| EG007 Muurkaarte Oggend en Aand Roetine |
| Hierdie muurkaarte is 'n tegniek om kinders onafhanklikheid te leer. Dit maak dit maklik om jou kind trots te leer deur onafhanklikheid te bemeester. Help jou kind om so gou moontlik onafhanklik van jou te funksioneer. Wanneer jy jou kind oorbeskrem, maak jy hom/haar onseker, bang en bekommerd. Die muurkaart is prettig vir kinders en leer hulle vinnig om dinge vir hulself te doen. Jy sal sien hoe trots jou kind op hom/haarself na slegs twee weke is! |
|
|
|
|
|
| EG008 Plakkate Gevoelens |
Hierdie plakkaat wys 22 gevoelens en bevat ook 'n stel speletjies.
Die program hardloop oor 'n periode van 22 weke. Ouers volg die program stap-vir-stap en sal verbaas wees om die emosionele groei by hulle kinders waar te neem. Saam met elke plakkaat is daar 'n speletjie wat die kind help om 22 gevoelens te identifiseer en te onthou. Speel is baie belangrik, want met spel is daar geen kans vir mislukking nie.
Kinders het nie 'n gevestigde emosionele taal nie. Hierdie plakkate en speletjies sal jou kind help om presies te verwoord wat hy/sy op 'n spesifieke oomblik voel. Kinders voel emosioneel bemagtig as hulle hul gevoelens kan identifiseer en kommunikeer. Dit maak dat hulle waardig voel en is bevorderlik vir hulle selfbeeld.
|
|
|
|
|
|
| EG010 Ouerskapkursus (Aanlyn) |
Internet kursus: Maklike stappe vir ouers om gelukkige kinders groot te maak.
Ouers glo dat as hulle vir hulle kind liefde, tyd en geskenke gee, sal die kind gelukkig opgroei. Dit werk ongelukkig nie altyd nie en baie ouers is desperaat op soek na 'n magiese oplossing. Ouers voel dalk dat hulle nie goeie ouers is nie en probeer opmaak daarvoor deur die kind te bederf. Kinders gebruik dit om ouers te manipuleer deur hulle skuldig te laat voel.
Kinders weet dat hulle die oorhand het oor ouers en as dit negatief gebruik word, kan kinders rigtingloos en ongelukkige volwassenes word.
Hierdie Internet kursus gee maklike stappe en leer jou as ouer hoe om gelukkige, verantwoordelike kinders groot te maak. |
|
|
|
|
|
|
|
| PR022 Plakkate Nuwe Geldnote |
| Leer ken die nuwe banknote van ons land. Hierdie plakkaatreeks bestaan uit 5 plakkate (een vir elke banknoot). Geskik vir Gr 1 - 7. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| P100 Plakkaat Stroombane |
| Hierdie plakkaat wys die verskil tussen 'n serie- en parallelle stroombane. Geskik vir Gr 7 - 8. |
|
|
|
|
|