Tuishulp
Leerhulp in jou taal!
Gr 10 - 12 Vakke


Produkte > Soek per vak RSS
CD031 Gr 11 Eksamens en Toetse
Vraestelle en Memorandums vir die meeste vakke is op hierdie CD ingesluit: Afrikaans, Engels, Geografie, Besigheidsstudies, Dansstudies, Dramatiese Kunste, Ekonomie, Elektriese Tegnologie, Fisiese Wetenskappe, Gasvryheidstudies, Ingenieursgrafika en Ontwerp, Inligtingstegnologie, Landbou, Landbouwetenskappe, Musiek, Ontwerp, RTT, Rekeningkunde, Siviele Tegnologie, Toerisme, Verbruikerstudies en Wiskunde.
Daar is verder oor 'n stel toetse oor verskeie onderwerpe vir Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe.

Word op CD versprei.
Price  R 130.00
CD032 Gr 12 Wetenskappe
Verskeie vraestelle en memorandums (Departement van Onderwys) vir Graad 12-vakke is op hierdie CD ingesluit.  In totaal is daar meer as 1000 dokumente op hierdie CD.  Vakke sluit in:
  • Wiskunde
  • Wiskundige Geletterdheid
  • Fisiese Wetenskappe
  • Lewenswetenskappe
  • Inligtingstegnologie
  • Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
Price  R 115.00
CD033 Gr 12 Besigheidsbestuur
'n Verskeidenheid vraestelle en memorandums (Departement van Onderwys) vir Graad 12-vakke is op hierdie CD ingesluit.  In totaal is daar meer as 120 dokumente op hierdie CD.  Vakke sluit in:
  • Rekeningkunde
  • Besigheidstudies
  • Ekonomie
  • Bedryfsekonomie
Price  R 115.00
CD034 Gr 12 Menslike en Sosiale Wetenskappe
Verskeie vraestelle en memorandums (Departement vir Onderwys) vir Graad 12-vakke is op hierdie CD beskikbaar.  In totaal is daar meer as 220 dokumente ingesluit.  Vakke:
  • Geografie/Aardrykskunde
  • Geskiedenis
  • Religieuse Studies
Price  R 115.00
CD035 Gr 12 Landbou
Verskeie vraestelle en memorandums (Departement van Onderwys) in die Landbou-afdeling vir Graad 12.  Meer as 90 dokumente in totaal.  Vakke sluit in:
  • Landbouwetenskap
  • Landboubestuurspraktyke
  • Landboutegnologie
Price  R 115.00
CD036 Gr 12 Kunste
Verskeie vraestelle en memorandums (Departement van Onderwys) vir Graad 12-Kunsverwante vakke.  Meer as 130 dokumente is op hierdie CD ingesluit.  Vakke sluit in:
  • Dramatiese Kunste
  • Visuele Kunste
  • Musiek
  • Dansstudies
  • Ontwerp
Price  R 115.00
CD037 Gr 12 Tegnologie
Verskeie vraestelle en memorandums (Departement van Onderwys) vir Graad 12 vakke.  Meer as 100 dokumente is ingesluit.  Vakke:
  • Ingenieursgrafika en Ontwerp
  • Elektriese Tegnologie
  • Siviele Tegnologie
  • Meganiese Tegnologie
Price  R 115.00
CD038 Gr 12 Dienste
Verskeie vraestelle en memorandums vir Graad 12-vakke.  Meer as 70 dokumente is op hierdie CD ingesluit.  Vakke sluit in:
  • Verbruikerstudies
  • Toerisme
  • Gasvryheidstudies
Price  R 115.00
CD039 Gr 12 Tale
Verskeie vraestelle en memorandums (Departement van Onderwys) vir Graad 12-vakke is op hierdie CD ingesluit.  Daar is meer as 300 dokumente op hierdie CD.  Tale (Huistaal, Eerste Addisionele Taal en Tweede Addisionele Taal) wat ingesluit is:
  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa
Price  R 115.00
WB247 Werksvelle Diagramme
5 Diagramme wat jou kind kan gebruik vir opsommings of tydens studies.  Geskik vir Graad 7 - 12.
Price  R 2.00
WB262 Werksblaaie Toetse en Eksamens
Daar is 'n hele lysie van terme wat altyd in toetse en eksamens voor kom.  Hierdie terme dui vir jou aan wat die onderwyser verwag van jou antwoord.  Op hierdie 2 bladsye sal jy al die terme en 'n verduideliking kry van wat jy moet doen. Wat moet jy skryf as die vraag begin met "klassifiseer..." en hoe verskil dit van "rangskik...".  Wat is die verskil tussen "beskryf..." en "benoem..."?  Geskik vir almal wat toetse en eksamens skryf!
Price  R 1.00
WB283 Werksvel Eksamenvoorbereiding
Stuur jou kind skooltoe met hierdie werksvel voor elke eksamen.  Laat sy by elke onderwyser presies uitvind wat geleer moet word. 
Price  R 0.00
SW044 Open Education Disc
'n CD vol sagteware geskik vir skoolgaande kinders.  Sluit 'n wye verskeidenheid programme, soos woordverwerking, sigblaaie en ander "Office"-programme in.  Op die CD is ook: Dia vir die maak van diagramme en vloeidiagramme, Freemind vir breinkaarte (mind maps), Inkscape om mee te teken, Tuxpaint vir teken vir die kleintjies, Pianobooster om te leer klavierspeel, 'n verskeidenheid programme om Wiskunde en Wetenskap aan te leer asook 'n paar opvoedkundige speletjies.

Volledige inligting hier.
Price  R 90.00
CD059 Graad 10 Eksamens
Sluit vraestelle in vir al die vakke van Graad 10.  Memorandums ingesluit.

Word op CD versprei.
Price  R 115.00
CD060 Graad 12 Eksamenvraestelle
Vraestelle vir al die Graad 12 vakke.  Memorandums is ingesluit.  Let wel: hierdie vraestelle kan ook per vak bestel word (CD032 - CD039).

Vanweë die grootte van die dokumente word hierdie vraestelle word op DVD versprei.
Price  R 350.00
PK005 Leer en Studie kursus (DVD-stel)
Die kursusmateriaal bestaan uit ‘n DVD-stel en ‘n werkboek. Dis nie ‘n “live” opname nie, maar ‘n gerigte kursus spesifiek vir tuisgebruik. (Gewone prys: R620)

Die volgende word bespreek:
  • Wat leerstyle is en hoe dit leer beïnvloed
  • Identifiseer jou kind se leerstyl
  • Perseptuele oriëntering en leervoorkeure met spesifieke riglyne oor hoe om studie aan te pas
  • Leertegnieke vir elkeen van die leerstyle
  • Geheuetegnieke
  • Studiemetodes
  • Spesifieke tegnieke vir leer en studie
  • Hoe om effektief op te som dmv ‘n breinkaart
  • Konsentrasie en hoe om jou kind te laat konsentreer
  • Kenmerke van ‘n gemotiveerde kind
  • Hoe om jou kind te motiveer
  • Hoe om jou kind te help voorberei vir eksamens en toetse
  • Die rol van ouers tydens die eksamen
Die kursus is primêr op ouers gerig, maar daar is gedeeltes wat jy graag saam met jou kind sal wil kyk. As jy ‘n hoërskoolkind het, is ek amper seker jy sal bykans die hele DVD saam met jou kind kan kyk.
 
Price  R 475.00
JV003 Sagteware Academix Hoërskool

Academix is moontlik die oplossing waarna u al vir 'n lang tyd soek, aangesien dit 'n opvoedkundige program is wat op 'n dinamiese wyse akademiese vordering in al hulle vakke by leerlinge kan bewerkstellig.

Program waaroor onderwyser of ouer volledig beheer het.

􀁸

Eie keuse van lettertipes en grootte o.a. die Afrikaanse Graad 1 skrif.

􀁸

Woordeskat en Spelling asook die omskrywings van belangrike woorde.

􀁸

Nege verskillende leestegnieke insluitende 'n leesspoedtoets.

􀁸

Basiese taal – en grammatika oefeninge bv. meervoude, verkleinwoorde, sinonieme en antonieme.

􀁸

Insleutel van eie lesmateriaal deur kreatiewe ouer of onderwyser.

􀁸

Verskeidenheid van visuele persepsie oefeninge met vorms, prente, kleure, letters en syfers.

􀁸

Verryk die knap leerder en ondersteun die onderpresteerder.

􀁸

Vorderingsverslae of grafieke van vordering is beskikbaar.

􀁸

Oefeninge om oogspanwydte te optimaliseer.

􀁸

Afrikaanse en 50 Engelse lesse vir die Hoërskool. Elke les het spelwoorde, begripstoetsvrae asook

woordspeletjies met die belangrike uit die les.

Program is ten volle tweetalig en bevat 100 Afrikaanse en 100 Engelse leeslesse, (Laerskool) asook 50

􀁸

en konsentrasie speletjies.

Daar is 'n verskeidenheid van woordspeletjies asook ander speletjies vir visuele persepsie asook geheue

􀁸

 

Die Hoërskool module bevat ook heelwat grammatikale oefeninge.

 

Kenmerke wat Academix uniek maak is:

 

􀁸

Price  R 1920.00
MR012 Worksheets Comprehension Grade 10
Creative and innovative. Comprehension Matters Grade 10 English Second Language (First Additional Language)
Price  R 125.00
18 items total

<< Back to catalog