Tuishulp
Leerhulp in jou taal!
Graad 3


Produkte > Soek per graad RSS
LB019 Selfie: Die entrepreneur
Selfie Gegradeerde Leesreeks vir die Grondslagfase
Die leesreeks vir die kind van vandag.

Selfie is ’n selfoonseuntjie. Hy leer verskeie lewenslesse en beleef ongelooflike avonture.

Graad 3 Vlak 9

Jy ontvang die boek per pos. Posgeld is nie ingesluit in die prys nie en hang af van die hoeveelheid wat jy bestel.
Price  R 59.95
LB020 Selfie: Selfie in die hospitaal
Selfie Gegradeerde Leesreeks vir die Grondslagfase
Die leesreeks vir die kind van vandag.

Selfie is ’n selfoonseuntjie. Hy leer verskeie lewenslesse en beleef ongelooflike avonture.

Graad 3 Vlak 10

Jy ontvang die boek per pos. Posgeld is nie ingesluit in die prys nie en hang af van die hoeveelheid wat jy bestel.
Price  R 59.95
LB021 Selfie: Selfie se boerdery
Selfie Gegradeerde Leesreeks vir die Grondslagfase
Die leesreeks vir die kind van vandag.

Selfie is ’n selfoonseuntjie. Hy leer verskeie lewenslesse en beleef ongelooflike avonture.

Graad 3 Vlak 11

Jy ontvang die boek per pos. Posgeld is nie ingesluit in die prys nie en hang af van die hoeveelheid wat jy bestel.
Price  R 59.95
LB022 Selfie: Die Olimpiese Spele
Selfie Gegradeerde Leesreeks vir die Grondslagfase
Die leesreeks vir die kind van vandag.

Selfie is ’n selfoonseuntjie. Hy leer verskeie lewenslesse en beleef ongelooflike avonture.

Graad 3 Vlak 12

Jy ontvang die boek per pos. Posgeld is nie ingesluit in die prys nie en hang af van die hoeveelheid wat jy bestel.
Price  R 59.95
FK112 Flitskaarte English Alphabet Flashcards
Leer die Engelse alfabet met hierdie flitskaartjies. 
Price  R 0.00
FK113 Flitskaarte English Alphabet
Hierdie kleurvolle flitskaartjies is ideaal om die Engelse alfabet aan te leer.  Dit gaan saam met WB296 Alphabet Activities Worksheets.  Geskik vir tweedetaal onderrig.
Price  R 1.00
FK114 Flitskaarte Short Vowels
Leer die kort Engelse klanke aan.  Geskik vir tweedetaalonderrig.
Price  R 0.00
FK115 Flitskaarte Voornaamwoorde Afrikaans/Engels
9 Kaartjies wat die verskillende voornaamwoorde wys in Afrikaans en Engels.  Geskik vir moedertaal- en tweedetaalonderrig.
Price  R 5.00
P088 Almanak 2012

Gebruik hierdie lieflike Tuishulp-almanak vir 2012 om rekord te hou van alles wat in die huishouding gebeur.

Price  R 0.00
WB290 Werksblaaie Kersfeesprentjies
7 Kersfeesprentjies vir inkleur.
Price  R 0.00
WB291 Werksblaaie Kersfees-woordsoek
Soek Kersfeeswoorde in hierdie woordsoek-aktiwiteit.
Price  R 0.00
WB292 Werksblaaie Voorspoedige Nuwejaar
Leer hoe om "Voorspoedige Nuwejaar" in ander tale te sê.
Price  R 0.00
WB293 Werksblaaie Voorblaaie
20 Voorblaaie vir verskillende vakke.  Ideaal vir werksboeke en portefeuljes.  Sluit in: Wiskunde, Natuurwetenskappe, Lewensvaardighede, Sosiale Studies, Afrikaans, English, Geletterdheid, Gesyferdheid, Projekte, Tegnologie, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Assessering, Musiek, Bybelonderrig, Kuns, Skrif, Omgewingsleer, Lees en 'n paar skones waar jy jou eie titel kan invul.
Price  R 2.00
WB295 Werksblaaie Alphabet Activities
Leer die alfabet in Engels met hierdie werksvelle.  Kry sommer FK113 Alphabet (Flashcards) saam.  Geskik vir tweedetaalonderrig.
Price  R 5.00
SW044 Open Education Disc
'n CD vol sagteware geskik vir skoolgaande kinders.  Sluit 'n wye verskeidenheid programme, soos woordverwerking, sigblaaie en ander "Office"-programme in.  Op die CD is ook: Dia vir die maak van diagramme en vloeidiagramme, Freemind vir breinkaarte (mind maps), Inkscape om mee te teken, Tuxpaint vir teken vir die kleintjies, Pianobooster om te leer klavierspeel, 'n verskeidenheid programme om Wiskunde en Wetenskap aan te leer asook 'n paar opvoedkundige speletjies.

Volledige inligting hier.
Price  R 90.00
RS005 Resepte Grillerige Eetgoed
4 Resepte vir eetgoed.  Geskik vir 'n naweekaktiwiteit, Entrepreneursdag by die skool of selfs 'n koekverkoping.  Sluit in: Pasteideeg-mannetjies, Wurms, Muise en Spinnekoppe.
Price  R 5.00
FK119 Flitskaarte Braille Alfabet
Leer die alfabet in Braille skryf.  Op die een kant van die flitskaart druk jy die gewone letter en op die ander kant die braille.
Price  R 0.00
P089 Plakkaat bed b/d omruiling
Ruil jou kind die b en d om?  Hierdie oulike plakkaat sal help!  Hierdie plakkaat is ook deel van PK002 b/d Omruiling.
Price  R 5.00
WB309 Werksvelle Maak b of d
10 bladsye waarop jou kind 'n b of d moet maak.  Ideaal vir iemand wat sukkel met b/d omruiling.  Ook deel van PK002 b/d Omruiling.
Price  R 5.00
WB296 Werksvelle Pyltjiesoefeninge
35 Bladsye met verskeie oefeninge vir vaslegging van rigting.  Geskik vir kinders met disleksie of wat letters omruil.  Ook deel van PK002 b/d Omruiling.
Price  R 20.00
WB297 Werksvelle Beginklank b/d
10 bladsye met oefeninge waar jou kind by elke prentjie moet aandui of die woord met 'n b of 'n d begin.  Ideaal vir kinders wat sukkel met b/d omruiling.  Hierdie werksvelle is deel van PK002 b/d Omruiling.
Price  R 10.00
WB298 Leeslyste - woorde met b en d
20 Leeslyste in verskillende moeilikheidsgrade.  Hierdie woorde begin almal met b,d of p.  Geskik vir kind met leesagterstande.  Hierdie leeslyste is deel van PK002 b/d Omruilings.
Price  R 12.00
WB299 Werksvelle Lees die b/d klanke
5 bladsye met b en d om van links na regs te lees.  Geskik vir kinders wat b en d omruil.  Hierdie werksvelle is deel van PK002 b/d Omruilings.
Price  R 2.00
WB300 Werkskaarte Omkring die klanke
10 Werkskaarte waar die kind 'n spesifieke klank moet soek.  Geskik vir kind wat sukkel met b en d.  Hierdie werkskaarte is deel van PK002 b/d Omruilings.
Price  R 3.00
WB301 Werksvelle Dieselfde Letters

30 oefeninkies waar die kind 'n letter moet soek wat soos die eerste een lyk.  Geskik vir iemand wat leer lees of letters omruil.  Deel van PK002 b/d Omruilings.

Price  R 3.00
WB302 Werksvelle Voltooi die letters
5 Werksvelle wat gebruik word vir vaslegging van b en d.  Geskik vir 'n kind wat letters omruil.  Deel van PK002 b/d Omruilings.
Price  R 3.00
WB303 Werksvelle Omkring dieselfde
10 bladsye met oefeninge waar jou kind dieselfde simbool moet soek.  Hierdie werksvelle is deel van PK002 b/d Omruilings.
Price  R 8.00
WB304 Werksvelle Stooitjies en hopies letters
5 stelle lettertjies.  Laat jou kind elke lettertjie inkleur en dan in hopies "suig en blaas" met 'n strooitjie.  Ideaal vir 'n kind wat sukkel met sy klanke of b en d omruil.  Hierdie werksvelle is deel van PK002 b/d Omruilings.
Price  R 2.00
WB305 Werksvelle Doofhof-letterpatrone
Laat jou kind deur hierdie 10 doolhowe werk deur 'n spesifieke letterpatroon te soek.  Ideaal vir kinders met leesagterstande soos b/d omruiling.  Hierdie werksvelle is deel van PK002 b/d Omruilings.
Price  R 10.00
WB306 Werksvelle Soek patrone
15 Bladsye waar jou kind eiesoortige patrone moet soek.  Ideaal as jou kind leesagterstande het of sukkel met b/d omruilings.  Hierdie werksvelle is deel van PK002 b/d Omruilings.
Price  R 10.00
WB307 Werksvelle Kleur die letters in
10 Bladsye met letters wat geïdentifiseer en ingekleur moet word.  Geskik vir kinders wat sukkel met b/d omruiling.  Hierdie werksvelle is dan ook deel van PK002 b/d Omruilings.
Price  R 8.00
WB308 Werksvelle Woordelyste met b/d woorde
10 Leeslyswoorde waar 'n unieke benadering gevolg word om woord- en klankvaslegging te doen.  Instruksies ingesluit.  Hierdie leeslyste is deel van PK002 b/d Omruilings.
Price  R 10.00
PK002 Pakket vir b/d Omruiling
As jou kind sukkel met die b en d, is hierdie pakket 'n moet-hê!  Dit bestaan uit:
P087 Pyltjieskaart Plakkaat en P089 "bed" plakkaat.  Boonop kry jy nog 2 gratis "bed"-plakkate by om te verduidelik hoe die "bed" kan help.
Oefeninge sluit in:
WB296 Pyltjieswerksvelle
WB297 Skryf b of d
WB298 bd Leeslyste
WB299 Lees b en d klanke
WB300 Omkring die klanke
WB301 Soek dieselfde letters
WB302 Voltooi die letters
WB303 Omkring dieselfde simbole
WB304 Strooitjies en hopies
WB305 Doolhof met letterpatrone
WB306 Soek die letterpatrone
WB307 Kleur die letters reg in
WB308 Woordelyste met b- en d-woorde
WB309 Maak 'n b of 'n d by elke prentjie

Volledige instruksies met addisionele wenke vir regstelling van b/d omruiling is ingesluit.

Hierdie pakket word in pdf formaat aan jou per e-pos gestuur en is ongeveer 6 MB groot.
Price  R 90.00
P091 Plakkate Klanke
Daar is 3 plakkate in hierdie reeks.  1.  Vokale - wys die verskil tussen kort en lang vokale.  2. Lys die konsonante. 3. Diftonge - lys al die tweeklanke en 'n voorbeeld van elk.
Price  R 5.00
FK120 Flitskaarte Vermenigvuldiging
Leer die tafels van 0 - 10.  Op die agterkant van elke flitskaart is die antwoord.
Price  R 2.00
PR012 Plakkaatreeks Spelreëls Gr 3
6 Plakkate wat die belangrikste spelreëls wat Graad 3's moet kan toepas, verduidelik.
Price  R 15.00
FK122 Flitskaarte English Nouns
Meer as 90 woorde geskik vir Graad 2 en 3.  Bou Engelse woordeskat op hiermee.
Price  R 1.00
FK123 Flitskaarte English Compound Words
80 Engelse saamgestelde woorde.  Geskik vir Graad 3 en 4.
Price  R 2.00
PR013 Plakkate Voedselsoorte
5 Plakkate met voedselsoorte vir voedselgroepe of voedselpiramide.  Geskik vir Graad 2 en 3.
Price  R 10.00
FK128 Flitskaarte Badkamer/Bathroom
14 Flitskaarte met woorde van voorwerpe wat in die badkamer voor kom.  Geskik vir woordeskat-uitbreiding.  Kan ook vir gesprekke oor persoonlike higiëne gebruik word.  Elke flitskaart vertoon 'n prentjie tesame met die woord in Afrikaans en Engels.
Price  R 10.00
WB319 Werksvelle Graad 2 Optelling
10 velle elke met 6 blokke waar getalkombinasies geoefen word. Sluit in aftrekking tot by 20. Geskik vir Graad 2.
Price  R 5.00
WB324 Werkboekie Gr 3 Wiskunde
Hierdie werkboekie het 20 bladsye met 'n verskeidenheid somme en Wiskunde-aktiwiteite vir Graad 3.
Price  R 20.00
P094 Plakkaat Halvering
Hierdie plakkaat verduidelik hoe om dubbelsyfergetalle te halveer.  Geskik vir Graad 2.
Price  R 2.00
PR017 Plakkate Vorms Gr 4
Hierdie 4 plakkate vertoon die kenmerke van reghoeke, vierkante, sirkels en driehoeke.  Geskik vir Graad 4.
Price  R 6.00
WB326 Werksboekie Visuele Persepsie
Hierdie boekie met 30 bladsye is geskik vir kinders wat sukkel met visuele persepsie, visuele diskriminasie en visuele sluiting.  Hierdie vaardighede is nodig vir lees en dit kan met groot sukses vir leesremediëring gebruik word.
Price  R 30.00
WB328 Werksvelle Die Diefstal Begripstoets
Begrip- en Taaltoets geskik vir Graad 3 en 4.
Price  R 2.00
WB329 Werksvelle Die Haan Begripstoets
Begrip- en Taaltoets geskik vir Graad 2 en Graad 3.
Price  R 2.00
WB331 Werksvelle Die Ongeluk Begripstoets

Begrip- en Taaltoets geskik vir Graad 2 en 3.

Price  R 2.00
WB337 Werksvelle Visuele Sluiting Letters Getalle
Gebruik hierdie werksvelle indien jou kind sukkel met visuele sluiting. Ook geskik vir lettervorming.  Kan ook as snapkaarte gebruik word.  Geskik vir Graad R en 1, asook vir Graad 2 en 3 wat sukkel.
Price  R 5.00
FK131 Flitskaarte Lees die Tyd (Groot)
60 horlosiegesiggies (4 op 'n bladsy) met verskillende tye op elke horlosie.  Flits vir jou kind en laat hy leer tyd lees.  Geskik vir Graad 1 - 4.
Price  R 3.00
325 items total 1  ...  3  4  5  6  7 

<< Back to catalog